Testimonials

 

Love letters and kind words from our wonderful clients.

Kind Words From
Kind words from

mrs brown

Jissss die fotos is vrek moooi!! Joh…. Ek mis die dag alklaar. Jy het alles so mooi af geneem! Dankie dankie danki! 😍🍾

Kind words from

mr & mrs saayman

Ons wil net vir jou uit die diepte van ons harte dankie sê vir die ongelooflike werk wat jy op ons troudag gedoen het. Jy het nie net pragtige oomblikke vasgevang nie, maar ook die emosies, die liefde en die vreugde presies soos dit gevoel het.


Jou talent en geduld het werklik ons verwagtinge oortref. Jy het bo en behalwe gegaan om seker te maak ons het herinneringe wat ons vir altyd kan koester, en daarvoor sal ons jou altyd dankbaar wees.


Baie, baie dankie dat jy deel van ons spesiale dag was.

Kind words from

mrs otto

Ons LOVE dit! Ek veral het bietjie issues met hoe ek lyk… soos eks nie maer nie, ek nie lank nie, ekt n kalkoen kennetjie ens ens ens maar jy my regtig laat voel of ek mooi is en waardevol is en dat ek ook al die oulike goedjies verdien. Jyt my mooi laat voel en lyk en dit kon deur op die foto’s… so ek dink nie jy besef hoe waardeer ek hierdie mooi fotos nie!!!


Ek wil sommer inskryf vir bruid van die jaar😜


Dankie vir die confidence boost!

 

 


CAS! Ek is besig om uit te paaaas. What in this lifetime! Ek is verstom!


Ek sweer ek dink nie dit kan beter word nie dan kom die!

 

 

Kind words from

Jocinda & Pg

 

Kind words from

Mr & mrs Pienaar

 

Our experience with Casper has been nothing short of amazing 🤍 From our engagement shoot to our wedding day, he just got us. He understood our vision completely — from the inspo pics we sent to the editing style and overall vibe.


He’s so easy to work with — confident, prepared, and full of creative ideas. Casper has this effortless way of guiding you without it ever feeling posed or awkward. Most of our favourite photos are the in-the-moment ones where we could just be ourselves, and that’s exactly what he’s great at capturing.

We still get endless compliments on our photos, and even our guests couldn’t stop saying how much they loved Casper as a person. Honestly, we couldn’t have asked for anyone better — and we already know he’ll be the one taking our future family photos too ✨

With love,

The Pienaars 🤍

 

Nadia Beukes


So lekker om saam jou te kan skiet. En so lekker om saam jou te kan werk. Baie dankie vir alles!

 

 

 

Marciel hopkins


Die swart & wit foto's lyk insane. So, so mooi!

 

 

Ready to connect?

 

Get in touch